Die Oog Aftreeoord
“Die Oog Aftree”…drie woorde wat jou lewe sal verander!

“Die Oog Aftree”…drie woorde wat jou lewe sal verander!

Die Oog Aftree Oord is die ideale Aftreeplek!

(Voltooi die vorm hieronder vir meer inligting en / of om ‘n besoek te reel)

Die Oog Aftree Oord is werklik uniek wat betref die aftree konsep en opset. Sover ek weet bestaan daar geen soortgelyke ontwkkeling in Suid Afrika (of selfs die res van die wereld?) nie!

Ons dogter is ‘n gekwlifiseerde maatskaplike werker en het ‘n jaar gelede teruggekeer uit Engeland waar haar werk  vir 2 jaar was om die versorging van bejaardes te evalueer en verslae vir die Staat op te stel. Toe sy ons hier by Die Oog kom besoek en nadat sy al die fasiliteite besigtig het was haar kommentaar dat dit die ideale opset is vir aftrede. Sover sy weet bestaan daar geen soortgelyke ontwikkelings in Engeland (of SA) nie.

Ons geniet die unieke konsep van ‘n ‘Vakansie-oord Leefstyl gekombineer met ‘Aktiewe Aftrede’ hier by Die Oog. Voeg daarby die ideale klimaat en Bosveldnatuurskoon en atmosfeer en jy het die ideale aftreeplek! Dit is werklik ‘n wonderlike en verrykende ervaring om hier te woon : die beste antwoord op al jou vrae rondom die beste aftreeplek asook waar om te bele…

(Voltooi die vorm hieronder vir meer inligting en / of om ‘n besoek te reel)

WAAR en HOE gaan jy aftree…?

Jy het voorsiening gemaak vir jou aftrede, maar het jy al besluit WAAR en veral HOE jy gaan aftree? Waar is die beste plek om te gaan woon met die oog op die laaste fase van jou lewe en waarmee gaan jy jouself besig hou? Een van my passies is om mense te help met hierdie besluite.

Ek en my vrou Brenthia is inwoners van “Die Oog Aftreelandgoed” waar ons nie afgetree het nie, maar AANGETREE het!  Ek nooi jou vriendelik uit om saam te gesels op die ‘blog’ (‘Praat saam’) bladsy en jou insette te gee en vrae te vra. Vir meer inligting oor wat alles aangaan by Die Oog waar ons besluit het om die laaste 1/3 de van ons lewens deur te bring, nooi ek jou uit om deur my web te blaai.

Vroegoggend wandeling

Lekker stap in die Bosveld!

Vir meer inligting oor beskikbare eenhede en pryse voltooi asb die vorm hieronder:

Ek wil graag Die Oog Aftreelandgoed besoek

Indien JA, KIES DIE MAAND

As jy meer inligting van die  ontwikkeling by Die Oog naby Naboomspruit wil bekom, voltooi asseblief die vorm hieronder. Een van die agente wat by Die Oog beskikbaar is om jou vrae te beantwoord sal dan met jou kontak maak.

Voltooi vir meer inligting!

Ek wil graag Die Oog Aftreelandgoed besoek

Indien JA, KIES DIE MAAND